Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -8 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -8 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -9 hours ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -9 hours ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -9 hours ago

Gen 3 Drie deur Jimny

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Middag vriende. Ek vra raad asb. Ek is raadop gesoek en die agent vat my vir n pop. Ek soek n fish tail bulp fitting vir parkeer en rem agterlig. Agente wil die hele groot lig eenheid verkoop. Waar kan ek nog soek. Dankie

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 24/04/2025 - 14:15

..............probeer Goeie Hoop Onderdele in Brackenfell.

Ek het nooit iets gesoek wat hulle nie kon verskaf nie.  As jy die ou, stukkende een kan saamneem, soveel beter.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Thu, 24/04/2025 - 15:48

Jeanne, die fish tail wat jy van praat. Is dit die bulb holder wat jy uitklik om by die geblaasde gloeilamp te kom.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 25/04/2025 - 19:25

Jeanne, deesdae is die " lamp holders" deel van die " casting" waar jy die lens afhaal en dan die bulbs van voor af  ruil. Hier sal jy ń kompleet lig moet koop as dit breek. Bv Land Rover

Ander weer, haal jy die lamp holder agter uit, om bulb te ruil. Bv my Toyota. Die soort staan jy ñ kans om ń geskikte holder te kry as jy dit saamvat scrapyard toe. Ek het al op Take a lot sulke items gesien.

As jy baie handing is met die regte gereedskap kan mens ń plan maak.

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Mon, 28/04/2025 - 03:12

Loer op Goldwagen se website...hopenlik kan jy daar goedkoper regkom

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus