Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto van ablusieblok Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Canyon... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Augrabies - 20 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -15 hours ago

Wie doen dit ?

Pretoria Tuine
Submitted by DK on
Forums

Vandag my vrou en ek gaan doen inkopies soos in kruideniersware.

ń Tannie staan voor ons en hardloop tekort aan kontant en sy vra die kassier om goed terug te pak tot en met sy genoeg geld het om haar belangrikste benodighede te kan betaal.

Ek sien die kassier haal kruideniersware uit en trek dit van totaal af om rekening te hef.

Soos ek my vrou ken, reken sy vir die kassier om alles weer terug "Scan" en sy sal (My vrou) verantwoordelikheid aanvaar.

R230 verder en die tannie het wat sou wou koop.

Dit is werklik ń Jammerte om mense so te sien "Struggle".

 

Brackenfell

HennieBo

Mon, 28/07/2025 - 06:34

Ek het ook al 'n rekening betaal vir 'n Omie en Tannie wat by 'n restuarant geëet het. Die Omie het sommer in trane uitgebars.  'n "Stem" het maar net vir my gesê om dit te doen.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus