Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -6 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -6 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -7 hours ago

Dubbel silinder band pomp vir swaar voertuig

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More, ek soek n goeie dubbel silinder bandpomp vir Avalon motorhome. Voorbande 3 bar en agter 3.5 bar. Wil dit onder passasiers sitplek installeer en op hulpbattery monteer. Soek nie klampe nie eerder brad harrison proppe. Watter pomp sal julle aanbeveel wat nie n arm en been kos nie. Dankie 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus