Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Selfverdediging Oktober 2026 saam gesels Geert -10 minutes ago
Ek sal graag wil sien hoe… Padlangs deur die RSA - Dis… Voortrekker -1 hour ago
Lekker man 😎 Padlangs deur die RSA - Dis… Voortrekker -1 hour ago
Met Tequila Spek gerolde KaasJalapenos Rona du Plessis -7 hours ago
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -9 hours ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago

Limpopo Oorgrenspark - deur Louis

Submitted by Admin on
Forums

Dagsê,

Ons toer die einde van die jaar deur die Krugerwildtuin en wil 'n paar aande in die Mosambiek deel van die Oorgrenspark bly. Is dit die moeite werd en as dit is waar? Masinigirdam is een van die plekke wat 'n moontlikheid is.

Ons gaan met tente, sleepwa en 4x4.

Enige raad asseblief?

Dankie
Louis

FRIKADEL: Alles wat jy kan om malaria af te weer.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus