Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -1 hour ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -2 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -3 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -3 hours ago

DRAKENSBERG OORDE - deur WilleWillemien

Submitted by Admin on
Forums

Baie Dankie WW vir jou mooi vertel en foto's van jullie kampe in die Drakensberge!

LEES assemblies die volledige artikel hier:   Ontdek die Drakensberge!

Drakensberge

SEGEKOOK:

Dankie WW.  Dit raak tyd dat ek weer bietjie berge toe moet gaan en die stilte van die stad te ontsnap. Ek hou baie meer van die natuur se geraas..

LEN LOADER: Willie, dankie vir al die inligting en mooi fotos.

VOORTREKKER:

WW, ek het dit so geniet om te lees en op te sit, die detail van hoe om te ry gee dit lekker dimensie.  Gevoel ek was saam met julle.

Dit is sos wat jy se van die magdom info wat saam met wegsleep weg is. Ek hardloop maar gereeld persoonlike backups van die data op die server.  Maar harde afdrukke is seker maar nog die mees betroubaarste.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus