Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -3 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -3 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -6 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

Welkom Skotvry!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

yes

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 29/08/2017 - 19:43

Welkom Skotvry

Oulike webblad en FB blad wat jy het.   Ek hoop jy gesels lekker saam met ons hier op kampforum.  Vertel gerus 'n bietjie van jouself.

0
Bellville, Wes-Kaap
Profile picture for user Skotvry

Skotvry

Tue, 29/08/2017 - 19:48

Baie dankie. Hou van die opset en reels wat ek hier sien. Laat my sommer dink aan 'n forum waaraan ek behoort het (In afrikaans) wat nou nie meer bestaan nie.

Skotvry is 'n buitelewe gesin wat hou daarvan om die klein kampplekkies (Offroad) te besoek op agter en verlate paaie. In kort ons kamp waar daar nie baie ander mense is nie.

www.facebook.com/skotvry

 

MS

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 29/08/2017 - 19:54

Ai dis lekker om lede van daai ou afrikaanse forum hier bymekaar te kry.

Jy moet lekker saam kuier en asb julle agterpad kampe met ons deel.

Dis ook lekker om nog 'n lid van uit die Wes Kaap hier te hé.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 29/08/2017 - 20:26

Baie welkom amper-buurman van Bellville !

Toe ek jou forumnaam sien, dog ek dis Grace Mugabe wat aangesluit het !

Trek 'n bietjie los met 'n paar fotos van 'n onlangse kamp, asseblief.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 30/08/2017 - 07:38

Skotvry welkom ou mater val in en gesels n hond uit n bos of is dit nou kamp n hond uit n bos

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus