Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -1 hour ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -1 hour ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -4 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

Jis Jis manne en maninne

pretoria
Profile picture for user Toontjies
Submitted by Toontjies on
Forums

Jis Jis wat gebeur hier?

Dit lyk so na 'n bekende spulletjie wat nou hier uitkamp.

Mooi so!

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 19/10/2017 - 08:25

Nee, dis Tannie Freda, nie Ferdie nie.  Maar noem my net wat jy wil, solank jy bietjie gesels.  Ek vermoed jy is iemand wat ons ook ken maar jy is skelm om ons nie te sê nie.wink   Jy klink nogal na Speknek.  Hy is juis so stil in die laaste tyd.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 19/10/2017 - 08:29

Wonder ek ook nou-net hoekom Speknek so skaars is.    Dit voel soos dorre landgoed met 'n wind wat oor dit waai hierso, met net een of twee siele se silhouette wat in die verte gesien kan word.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus