Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
misverstand!!! Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -7 hours ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

Youtube - As We Wander

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin dierdie gesprek wat ek nou op afgekom het.  Hulle het 'n ou karavaan gesoek om te verander in 'n "Off Roader".  Ek het op die 3de episode af gekom maar gaan van No.1 af plaas.

Dit is 'n "1980 Viscount Grand Tourer"

Hoop daar is iemand wat iets kan leer uit so iets.

video
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/05/2023 - 09:22

"The Reno Begins"

Hulle het binne begin maar gaan die uitleg behou.

Iets wat ek opgemerk het is dat daar geen hou in die raamwerk is nie al is dit 'n 1980 model.  Maar ek sien geen isolasie tussen die buite en binne panele nie ?  Dalk wys hulle dit net nie 🤷.

video
0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/05/2023 - 09:46

Hier het hy die onderstel gedoen, nuwe as en blad vere en hy het ook die "A" raam langer gemaak en versterk.

Lyk nogal goed gedoen om die 40 jarige pad karavaan te verander na 'n "Off Roader".

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus