Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto's laai Kgalagadi Oktober 2026 Geert -36 minutes ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -8 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -8 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -8 hours ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -8 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago

Youtube - DustBugs Travel

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Ek het die gekry op Youtube en het nogals van die vertel gehou.

In hierdie een was hulle in Cradock en wys/vertel hulle so bietjie meer.

Laatweet of ek nog van hulle goed hier moet deel.

video
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 07/05/2023 - 16:13

Ek hou ook van sy plasings, maar aangesien daar nie op die forum enige belangstelling was nie plaas ek nou net so af-en-toe iets.

Hier is een van Brandvlei.

 

video
0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 09/05/2023 - 18:22

................en wie gaan nou vir ons interessante videos laai ?  Die bogenoemdes het Willem gelaai 'n paar uur voor sy afsterwe.  Ek gaan Willem se forum-deelname baie mis.

0

Ek sien op die YouTube kanaal dat die 2 mense van Pafuri tot in Krokodilbrug getoer het.

Baie eerlike menings en ek het vir ure saam getoer deur die wildtuin en die kampe.

Letterlik ure se kykgenot.

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Mon, 15/04/2024 - 12:23

baie dankie! Ek het gou gaan loer. Hierdie gaan die lekkerste slaaptydstories weeslaugh

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Mon, 15/04/2024 - 12:47

Ek het ophou kyk na hul uitsendings. Telkemale besoek hul interesante dorpe en toeriste aantreklikhede, dan hang hul uit in woonbuurte en besoek vervalle treinstasies. N ander besoek aan Hartenbos...hy hardloop vinnig strand toe en kom terug want hy is lyk my bang hy moet parkering betaal na 15min. My laaste kyk was sy besoek aan Ballito....helfte van tyd was uitsending oor n rehab sentrum wat nie eers in Ballito is nie. Ek het hom nog boodskap gestuur en arrogante antwoord gekry

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 15/04/2024 - 13:01

....ek het ookal geleer dat arrogante boodskappe en kommunikasie meestal tot arrogante antwoorde ly.

My vrou is juis vanoggend saam na 'n rekenaar-winkel toe. Ek het hulle gebel en gevra hulle moet duidelik merk watter porplante kan ek deur watter vensters gooi, want dis blykbaar al taal wat verstaanbaar is.

 

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Mon, 15/04/2024 - 13:30

ek het ookal geleer dat arrogante boodskappe en kommunikasie meestal tot arrogante antwoorde ly

Ek het hom eintlik net n boodskap gestuur om te sé watter nice toeriste aantreklikhede hy gemis het tydens besoek asn Ballito...niks leliks nie. Dis mos immers waaroor sy program gaan. 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus