Groot Wind
Wou nie 'n ander gespekslyn kaap nie, maar wil graag sommer hier vir jou sê, ek hou baie van jou nuwe avitar👍
- Read more about Groot Wind
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 118 views
Wou nie 'n ander gespekslyn kaap nie, maar wil graag sommer hier vir jou sê, ek hou baie van jou nuwe avitar👍
Ek het die gekry op Youtube en het nogals van die vertel gehou.
In hierdie een was hulle in Cradock en wys/vertel hulle so bietjie meer.
Laatweet of ek nog van hulle goed hier moet deel.
So is my peet kind die naweek met sy groot liefde na 2 jaar se aan en af met die covid toe getroud Arno se bruid was regtig mooi famielies het mekkar vrydag wat verby is beter leer ken waar ons n lekke lam oppie spit gehad het en waar drank ook verniet was so vrydag aand hou ek die een ou dop hoe
Het al vir die maters so bietjie gewys van die nuwe verwikkeling by my kamp.
Ek sien nou van sy goed op fb.
Gaan soos ek dit sien hier plaas vir dié wat wil lees.
Nou hoe vertel neef van een van sy heel beste strandverblyfplekke wat hy ken.
Ek begin die draad want soms is daar iets wat ek van hom nogals interessant vind.

Ek sien dié Johan plaas ook mooi stories en gaan probeer om dit hier te plaas soos dit op fb kom.
Willie van Romburgh plaas ook op fb en ek gaan dit saam Johan sin plaas want kry nie meer van Johan nie.
Môre vriende,
Ek gaan probeer om dié Jors se Kampstories gereeld hier te plaas ?
Hier is die fb skakel.
Ek kan so bietjie kitaarspeel en glad nie sing nie maar ek het ‘n liedjie oor my gunsteling plek op aarde geskryf toe ek daar gewoon het jare gelede.
Moet my nou nie onmiddellik vermorsel nie. Ek weet op sosiale media hou mense nie daarvan om met spelling gekorrigeer te word nie (ek self dink dis arrogant), maar ek het gedink om miskien 'n lysie saam te stel van woorde waaroor 'n ou dikwels twyfel. Ek haal ook maar gereeld my HAT u
"Karmenaadjie. Dis ’n skotteltjie gasvryheid wat aangedra word na die nuwe bure. Of ’n vleisgeskenk, afgekerf van jou gesin se maaltyd en aangebied met ’n oop gemoed." liplekker.co.za
Deur Forum Lid - Elsa Pompies
"hierdie boek wat ek oor my pa, Piet Pompies, geskryf het, dit is vol foto's en dit is lekker leesstof, veral oor die 50 - 80'er jare en vermaakliheid van daardie jare. Afrikaners, veral die ouer garde, sal die boek baie geniet."