Forums
Ons yskas/vrieskas kombinasie maak water tussen di 2 deure. Wat sou dit veroorsaak?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wessel ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Chris B | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Lekker Chris. Het dit geniet… | Kgalagadi Oktober 2026 | neef Herman -3 hours ago |
| Kom ek probeer nog een | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -3 hours ago |
| Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -3 hours ago |
| Grabouw buitelug skou | November 2026 | Wessel Strydom -4 hours ago |
Ons yskas/vrieskas kombinasie maak water tussen di 2 deure. Wat sou dit veroorsaak?
Kondensasie
Môre Raal
Gebeur dit altyd, of net soms??
Ek raai;
1] dit kan kondensasie wees onder vogtige toestande.
2] is die deure bo mekaar of langs mekaar? Kan dit wees dat die water wat vorm en uit die koelkas weggelei word, daar kan beland ?? Gewoonlik loop dit mos in 'n houer wat op die kompressor is, waar dit verdamp. Daardie pypie is dalk verstop.