Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Met Tequila Spek gerolde KaasJalapenos Rona du Plessis -57 minutes ago
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -2 hours ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -9 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -12 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -12 hours ago

My nuwe voertuig

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek het vandag my nuwe voertuig aangeskaf!   Ons het gegaan vir iets kompak maar prakties.

b

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 16/02/2024 - 18:42

Magties maar dit is omtrent ń Perambulator   ( spelling?)  Waar gaan die goed heen..Mag julle baie genotvolle en veilige kilometers aflê.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Sat, 17/02/2024 - 06:58

Dink ek nou aan Warren wat so "saamsleep karretjie" ontwikkel het. As hy die dubbel decker idee sien... Wonder wat het van hom geword?? Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??

0
Worcester

Wildehont

Sat, 17/02/2024 - 07:40

Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??

laugh

 net jammer van die swart rims

laugh 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 20/10/2026 - 17:41

Een van die dae vra elkeen haar eie Tesla (of iets in die lyn), dan gaan jy ernstig praat van voertuig koop. Hulle is pragtig en yslik groot! 

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 20/10/2026 - 19:51

Anton, begin solank aansoek doen vir 'n haelgeweer liksens, die jongetjies gaan 'n oorlas raak oor paar jaar.

Gaan dit goed met beterhelfte se gesondheid??

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus