Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Rona & Daan kamp in die Kruger Wildtuin - April 2026

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Hi Rona !  Ek weet julle het gearriveer in Bergendal, maar dis oral oor 'n gesoek om op 'n agterna basis jou insette te kry.  Ek het toe maar namens jou 'n plekkie geskep sodat al jou Wildtuin-insette op een plek kan wees.  Ook, as ek reg onthou was daar 'n belofte van sommer baie

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus