Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -18 minutes ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Goeiemôre!  ☀️☀️☀️ Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -4 hours ago

More, help asb !!!!

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on

Ek sukkel om fotos op te laai. Wil jockey wheel helper verkoop. Min gebruik. Ideaal om wa op sand of gruis rond te stoot. Pas net onder bestaande jockey wiel in. R850.  Ek is in Durbanville. 0724195903

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Fri, 23/05/2025 - 12:34

Hi ek weet van iemand wat een soek. Wat is die diameter van die stang van die helper wat in die bestaande jockey wil se stang inpas. Daar is 3 verskillende grotes 48mm 52mm ek weet nie van die laaste een nie

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Fri, 23/05/2025 - 14:14

WhatsApp die foto vir my. Ek laai dit graag op die forum namens jou. My nommer is 079 500 1442.

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Fri, 23/05/2025 - 17:39

Die mees algemeenste grootte is 34mm....basies al die Jurgens , Sprite karavane werk daarop. Groot off-road karavane en baie ou karavane werk op 44mm....al wat mens dan doen is om n 44mm bush te koop wat oor die 34mm paaltjie pas wat R120 kos....mens kry nie n 44mm paaltjie nie, mens koop standaard 34mm met 44mm bush. Dan is daar n 25mm, maar is ligte diens jockeys soos op trailers.....daarvoor koop jy net n dunner "paaltjie " wat dan inskroef op die 34mm se plek 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus