Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier gaan rekords gebreek word Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -19 minutes ago
Selfoon fotos Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -47 minutes ago
Foto's oorlaai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago

Hallo

Centurion
Profile picture for user Pontius
Submitted by Pontius on
Forums

Middag Almal,

Ek het regtig nie geweet van die forum nie maar hier is ek, hopelik sien ek iemand wat ek ken

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 25/09/2025 - 19:36

Hier is ‘n handvol aktiewe deelnemers wat gereeld plasings maak, so jy sal vinnig almal leer ken. Raak sommer self ‘n aktiewe deelnemer, ons hoor graag van julle avonture in die nuwe Penta. Waarmee sleep julle dit?

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Fri, 26/09/2025 - 04:16

Darem is jy nie vreemd vir my nie.....al gereeld saam gesels op die ander forum. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus