In die donker hoekie van my laptopskerm staan toe sowaar 'n nuwe boodskap. Tic Tac Toe is nuut bygevoeg en ek het 'n uitdaging om te aanvaar. Ek bewe, maar wil graag saamspeel. Nodig 'n "crash course".
Stap 2. Wag vir…
Stap 2. Wag vir teenstander om eerste skuif the maak.

Hier gaan rekords gebreek word
Ek het twee Tic Tac Toe uitdagings aanvaar - ongeveer agt ure gelede. Is tans in 'n titaniese stryd gewikkel, en dis nog lank nie die einde nie. Senutergend.
Sommer 'n interessantheid oor skaak (nou nie so 'n ingewikkelde spel soos waarmee ons besig is nie, maar nogtans😸). Die langste "correspondence match" is gespeel tussen 'n Dr Reinhardt en Dr Hendrik. Dit het 54 jaar aangehou (1946-1999) en het die einde bereik toe Dr Reinhardt oorlede is.
Ons sal moet roer. Intussen werk ek skuiwe uit dat dit gons en is nie van plan om te verloor nie. Die wenprys per spel??





Stap 1. Aanvaar die…
Stap 1. Aanvaar die uitdaging