Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -25 minutes ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -46 minutes ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Mercedes Avalon Motorhome

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Jammer ek is nou so lastig. Ek het altyd die motorhome by 1 van die baie City plekke wat orals opskiet, laat diens. Na slegte ervaring soek ek nou dringend n plek wat hom kan diens Durbanville of Somerset Wes, noordelike voorstede. Dankie 

Brits

Wessel Strydom

Mon, 26/01/2026 - 12:36

Jeanne, ek praat onder korreksie, maar ek dink Len het altyd sy MB-sedan in Paarl laat diens.

Hopenlik lees hy jou navraag raak, en gee raad.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus