Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -23 minutes ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -26 minutes ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -1 hour ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Mercedes Avalon Motorhome

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Jammer ek is nou so lastig. Ek het altyd die motorhome by 1 van die baie City plekke wat orals opskiet, laat diens. Na slegte ervaring soek ek nou dringend n plek wat hom kan diens Durbanville of Somerset Wes, noordelike voorstede. Dankie 

Brits

Wessel Strydom

Mon, 26/01/2026 - 12:36

Jeanne, ek praat onder korreksie, maar ek dink Len het altyd sy MB-sedan in Paarl laat diens.

Hopenlik lees hy jou navraag raak, en gee raad.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus