Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Met Tequila Spek gerolde KaasJalapenos Rona du Plessis -5 hours ago
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -7 hours ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -14 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -17 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -17 hours ago

OutdoorX

Pretoria
Submitted by Geert on

Het gister hier gaan inloer...was n baie lekker skou

Brits

Wessel Strydom

Sat, 30/05/2026 - 10:03

Geert, ek sou net daar by die Gecko en Bush Lapa stalletjie vasgehak het. 

Die Ratel 2i met binne stort en vol toilet steel my hart. Dan nog steeds die klein Gecko weergawe. 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Sat, 30/05/2026 - 12:06

Dankie vir die plaas van jou video, Geert. Dit was vir my en Daan heerlike oggend-vermaak. Met al die stoppe tussenin het ons seker nader aan 2 ure saam daar spandeer. Om self daar te wees is altyd eerste prys. Ek hoop vir 'n volgende keer wanneer die knie-operasies iets van die verlede is.

0
Pretoria

Geert

Sun, 31/05/2026 - 13:45

Ja, video is lank, maar het probeer om dit kort moontlik te hou per uitstaller. Video is saamgestel uit 126x kort videos...meestal 1x uitstaller per video. Dan wys dit ek het basies net n kwart gedek. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus