Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bome omwaai November 2026 Geert -5 hours ago
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -18 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -19 hours ago
Hael November 2026 Geert -19 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -19 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -1 day ago

Goeie hout se Noord & Oos Kaap toer 2027

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Op versoek van Goeie hout begin ek die gesprek vir hom.

Hy soek raad oor 'n teerpad wat Williston en Sutherland verbind. 

Kaap

Goeie Hout

Wed, 10/06/2026 - 20:04

Navigator het afgeteken op toer program.  Swaer Dirk het net gese hulle gaan saam.  Chris B ken hom.

So ek is geërd dat hulle inval op my program.  Nie ver om te sleep, maks 400 kilos, maar ek gaan nie soos VOETSPORE se manne in donker opslaan.  Ek kyk nie die program want hulle doen dit elke aand.  Swak beplanning sal ek se.

Menus word later gefinaliseer.  Maar baie opgewonde.  n binnelandse toertjie is nou nie na oom Kruger se tuin, maar dis darem iets lekker, Addo, Bontebok, Storms Rivier, Camdeboo.

So ja ons sien uit.

ons begin al vroeg in Augustus te kamp.  So kannie wag nie.

Ek het so n gadget gekry wat jy potjie maak met donkie drolle.  Nou sien ek die COBB.  Het enige een n COBB as julle kamp.

 

Vra namens n vriend.

 

 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Fri, 12/06/2026 - 12:56

Goeie Hout, ek het  'n COBB - al vir baie jare. Toe ek dit net gekoop het het ons vir 'n toetslopie sommer net wors daarmee gebraai. Ons het die die COBB se "kole" (wieletjies, dink ek) gebruik. Dit het 'n smaak aan die wors gegee waarvan ons nie gehou het nie. So was dit ook die einde en die COBB is weggepak. 'n Paar maande gelede was ek op soek na 'n oond(jie) wat ek kan gebruik tydens kampering. Die COBB word toe weer nader getrek en ek het 'n mieliebrood suksesvol gebak gekry. Alhoewel mens seker nie 'n chopper pilot hoef te wees om dit reg te kry nie was dit nogals vir my 'n groot prestasie. Ek dink net ek het nie die regte kole (bolle) gebruik nie - dit het gou koud geword. Intussen het ek 'n verskeidenheid van die allerheerlikste resepte raakgelees wat mens daarin kan maak. Nou moet ek net uitvind watter kole om te koop en dan moet ons darem gaan kamp ooklaugh

*Mense skryf dat die COBB moeilik skoonmaak. Ander beveel aan dat mens dit met foelie uitvoer wat jy net opvou en weggooi aan die einde. Klink vir my na 'n plan.

*Laat weet asb vir jou vriend dat hy die COBB moet aanskaf en my ook laat weet hoe dit werklaugh

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 12/06/2026 - 13:24

...kole wat sy hitte hou, is die Etosha trikette. Ek braai net daarmee. Of dit sal werk vir die COBB katoeter, sal ek nie weet nie.

0
Kaap

Goeie Hout

Mon, 15/06/2026 - 16:53

Dankie Rona vir jou hulp.  Jy is reg die COBB het sulke wielekies.

Ek sal dit rerig uit probeer.  Maar dit is weer iets wat ek moet gaan koop en navigator later eers moet uitvind.  Ek stoor die eers in Fleetlinetjie......

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 15/06/2026 - 18:05

Goeie hout, gaan kyk maar eers hoe klein die katoeter is. Ek vermoed die braai oppervlak is sodanig dat 4 persone se groot skaap boudtjops nie saam gaan pas daarop nie.

Ek aanvaar jy en swaer hulle maak saam kos as julle kamp, of nie.

Ek is baie allergies om katoeters te koop, saam te ry[sleep], en nooit te gebruik nie, omdat dit onprakties is. 

 

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Mon, 15/06/2026 - 18:07

cobbDie Cobb wiele kos R350 vir 6....elke wiel brand so 2 ure. Ek het self n Cobb wat ek miskien wil gebruik....het nog nooit nie, so luister ook maar na idees wat hier gedeel word

0
Kaap

Goeie Hout

Tue, 16/06/2026 - 21:02

Ek is n gadget fundi/smokkellaar want ek stoor dit vir eers in Fleetlinekie...., en ja dan staan dit ook rond.  Maar die COBB lyk ok.  

Lekker aand almal.  Ek gaan nou Frankryk se sokker kyk.  baie bly Du Pont speel nie sokker....

0
Kaap

Goeie Hout

Tue, 16/06/2026 - 21:03

Rona, ek het altyd n oond gesoek as ek toer so baie dankie die COBB gaan dalk daardie gat vul...

0
Kaap

Goeie Hout

Tue, 16/06/2026 - 21:03

Ek werk die res van die week in die Weskus, so ek sal dalk nie so gou op Internet wees.

 

Mooi loop.

0
Kaap

Goeie Hout

Fri, 19/06/2026 - 20:17

Vannaand slaap ek in my eie bed....ek is terug.

Rona, ek het toe by Checkers se OUTDOOR winkel Cobb gekry.

So ek gaan dit probeer.  Dit is GOEIE HOUT wat wat geskenke uitgedeel het aan vaders.  Dit is my verskoning.  Dit le nog in SUZIE.  Na Vadersdag sal ek dit uithaal.      

 

Lekker aand.

Meyer, ek skress bulle vannaand

 

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Sat, 20/06/2026 - 17:41

Goeie Hout, ek dink die vadersdag geskenk was 'n uiters vindingryke idee. Wel gedaan! Ek hoop dat daar sommer vele heerlike geregte opgetower gaan word, wat jy dan ook asb met ons moet deel.

0
Kaap

Goeie Hout

Sat, 20/06/2026 - 20:47

Hallo Almal, spesifiek Rona.

Ek werk nog so ek is nie so baie op Internet soos Ons wondelike ervare kamper Wessel en kie.

So ja ek gaan hom try met ons 2027 toer.  Binnelandse toer.

 

lekker aand almal.  Ek slaap lekker vannaand want SA A en springbokke het gewen.  Die talent wat deur kom is astronomies.  Die Nr 7 flank van SA A.  Hy is n filppen majestieuse persoon.  Hy is groot pappie.  Ek gaan hom volg.  Ek sal later sy naam kry.  Hy gaan nog groot SA wedstryde speel.

Mooi aand ALMAL

 

 

0
Kaap

Goeie Hout

Sat, 04/07/2026 - 21:32

Toerkie is nog op beplanning.

So bly die diesel se prys sak.

mense, ek sien nou uit.  Die program is vasgemaak.  Navigator het afgeteken soos ek genoem het.

Die private plekkies se besprekings is vasgemaak.  SA Parks eers volgende maand.

Ek glo aan tannie Trudie van Lae Veld tourism.

 

Lekker aand.

geert, COBB is nog nie uitgehaal...Biekie bang 

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 05/07/2026 - 08:17

....is jy al bo 60, om te kwalifiseer vir pensioenaris afslag by Sanparke??

Indien wel, onthou dit geld volgende jaar vir periodes;

3 Mei tot 23 Junie

16 Augustus tot 21 September.

Ek beplan juis my Baviaanskloof en Tuinroete toer vir laasgenoemde tydperk. 40% afslag maak groot verskil.laugh

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sun, 05/07/2026 - 13:15

... is die beplanning vir jou en Dirk se toer steeds vir April vlg jaar? Indien wel, kan jy mos die Sanparke-besprekings reeds doen. Of gaan julle nou eers in Junie?

0
Kaap

Goeie Hout

Mon, 06/07/2026 - 08:10

jammer Chris.  Nou eers gesien dat jy gesels.  Dog jy is kwaad.

Jip, die April 2027 is die toertjie.  Ek beplan om volgende week te bespreek vir Camdebo, Addo, en Bontebok.  As Dirk hulle terug is.  Dirk gaan eers vir ons vleis skiet.  Hy gaan jag.

Junie is biekie te koud hier in die Karoo.

Lekker week Chris.

0
Kaap

Goeie Hout

Tue, 21/07/2026 - 16:42

Ons beplanning gaan voort.

Navigator het paar veranderinge aangebring, so ons gaan nou New Batesda toe i.p.v Camdeboo.  Klaar gesels met die karavaan park en hulle se die pad is lekker vanaf N9 tot by hulle.

Goodwood Marcus Kraal (geepos bespreek) Marcus Kraal (geepos bespreek) Strandfontein Strandfontein Strandfontein Strandfontein Williston  0834566527 Williston  0834566527 Kambro (Lekker Slaap) Kambro (Lekker Slaap) Zonnestraal New Batesda Zonnestraal New Batesda Zonnestraal New Batesda Zonnestraal New Batesda Addo SANPARKS Addo SANPARKS Addo SANPARKS Addo SANPARKS Addo SANPARKS Addo SANPARKS Addo SANPARKS Addo SANPARKS Jeffreys Baai Karavaan Park Jeffreys Baai Karavaan Park Keurboomsrivier Keurboomsrivier Keurboomsrivier Keurboomsrivier Keurboomsrivier Keurboomsrivier Victoria Baai Victoria Baai Victoria Baai Victoria Baai Bontebok SANPARKS Bontebok SANPARKS Montagu Montagu Huis
0
Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 21/07/2026 - 17:13

Hierdie lyk na 'n lekker uitgerekte kuier. Sal net ook goed wees indien jy datums kan byvoeg. Nietemin, ek glo dat julle reeds baie uitsien daarna. 

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 21/07/2026 - 17:19

...is 'n goeie roep. Naby genoeg aan Graaff Reinet om te gaan museums kyk.

Die laaste stukkie teerpad na dorpie is baie steil afdraende. Vat maar kalm. Met ons besoek was daar so 500m sand/grondpad voordat in sentrale deel van dorpie kom.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus