Forums
Ek wou hierdie al lankal geplaas het. Dit is amper 'n jaar gelede toe ek alleen saam met die 4 kinders vir 'n naweek avontuur visvang kamp na Wonderland 45 gegaan het.





Chris in die foto's hierbo…
Chris in die foto's hierbo was hulle so 22 maande oud, maar hulle word komende Januarie 3
Dapper pa!
Dit lyk heel gesellig waar julle was, met alles onder beheer. 'n Naweek wat jy vir altyd sal onthou. Welgedaan.
Lig my laphoedjie....
....vir jou. Ek sal nie met daai kleingoed sonder Ma gaan kamp nie!!!





Kyk net ...
... hoe groot het die kinders geword. Hoe oud is die tweeling?