Forums

Goeie hout...
....jammer sonder fotos, moet ons jou maar blindelings glo. 😁
Goeie Hout,...
verskoon dat ek so dwars hier inkom op iets wat vir Geert bedoel was😁, maar terwyl ek nou so nuuskierig is, vertel asb. hoe jy die lamsboud gaargemaak het. Om te weet hoeveel, en hoe jou kole versprei was sal help. Ook of jy dit in foelie toegedraai het en die gaarmaaktyd. Hoop jy sal jou geheime deel.





Jimmy
Ja, Jimmy is n heerlike basting sous.
Ek het laas hierdie hoender marinade gekoop...ook heel lekker