Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Double cheese burger November 2026 Geert -4 hours ago
30% November 2026 Geert -11 hours ago
see water November 2026 Geert -11 hours ago
KI November 2026 Rona du Plessis -15 hours ago
Kat aan die knaters beet. November 2026 neef Herman -19 hours ago
Groot teenstrydigheid November 2026 Wessel Strydom -19 hours ago

Meiringspoort

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Volgens Prince Albert Tourism : Meiringspoort will open for all traffic on 11 December 2026 with a dedicated 'stop and go'.

Goeie nuus.

Brits

Wessel Strydom

Tue, 24/11/2026 - 12:21

Rona, dis nou voorwaar goeie nuus.

Dit sal beslis die versoeking vir trokdrywers keer, om Swartbergpas te probeer ry. Vakansiegangers wat na George/ Mosselbaai/tuinroete omgewing gaan reis, sal net so verheug wees.  

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus