Goeie more.
Koffie en tee is oppad.
Lekker dag
More more aan almal en die…
More more aan almal en die jongste outoppie waarvan ek weet. Die gesie gaan nou sy tassies pak en oppad Bloemfontein toe vir werk. Maar eers nog n koppie java.
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Terug van die kerk af en gaan nou weer n beker koffie drink. Dan deur na Brits vir die braai.
Lekker rusdag vir elkeen
Goeie more…
Goeie more.
Nuwe week. Besig om tee te drink en hoor die koffie masjien prut.
Lekker dag en week vir elkeen
GM
Dagsê al die Kampforum-saamgeselsers !
Dis Maandag en beslis nie blou-Maandag nie - ek kan mos vandag doen wat ek wil, netsoos enige ander dag. Ons staal ons vandag vir 37º hier in Kaapstad ! Maar een van baie langtermyn voorspellings sê ons staan 'n 90% kans op 'n ligte reëntjie komende Vrydag en Saterdag - ons hou duim vas hierdie keer is die voorspelling reg !
'n Eerste vandag vir my : ek het 1000 liter water" bestel" wat vandag afgelewer word om my swembadwater bo die "weir" te hou. Ek kan nie bekostig om Saterdag vir twee weke by ATKV Hartenbos te gaan kamp terwyl my swembadpomp uitbrand as gevolg van 'n gebrek aan water nie. Hoe meer dae hoe meer dinge ! Daar verdamp tog nog 'n bietjie water uit my swembad ten spyte van die solar-kombers daaroor - gister was die watertemperatuur in die swembad 32º !
Gooood morning!…
Gooood morning!
Mag julle 'n produktiewe, en heerlike week beleef! ![]()
![]()
Voor... don't sound so blooming jolly.. It's not fair
It's Monday
I've been up since 03:45
I have not had tea yet..... Been doing my Mabaleliklieg uitstelling write up.......... Its a blooming long one....
I've got a whole 5 days before I get let loose on humanity...
Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr
More more nog n koppie…
More more nog n koppie koffie is heel lekker, so saam vanilla youghurt vanoggemd
More sê almal, geniet wat…
More sê almal, geniet wat julle doen, en doen dit met oorgawe.
Laat loop met maandag
More julle almal die koffie loop soos stroop Len glo julle sal lekke reen kry julle almal moet n gatskop dag he vrede
Len, van waar bestel jy die…
Len, van waar bestel jy die water ?
Ja Len, asb vertel meer. Hoe werk dit? Kostes?
Willem...
Willem, hier is duisende entrepreneurs wat nie-drinkbare water aflewer. Die ouens huur sleepwaens met "flow bins" daarop en pomp die water uit boorgate wat buite die stadsgrense lê. Op die sleepwa is ook 'n petrol-aangedrewe pomp waarmee die water na jou swembad of watertenk gepomp word. Die pomp lewer 1000 liter per 5-minute ! Ander ouens het weer regte watertrokke waarmee hulle 3000 liter of meer aflewer, maar hulle koste is iewat duurder.
Die ou wat ons gebruik is die "leweransier" tussen ons familie en vriende en niemand het nog 'n klagte oor die gehalte daarvan gehad nie. Die koste beloop R550 per 1000 liter afgelewer by jou huis.
Water mag nie verkoop word nie en hulle koste is net "aflewerings-vervoerkoste" - die water is "gratis" !
Ek wonder of oom Len regtig…
Ek wonder of oom Len regtig sy kant bring om water te bespaar Daai Kant ?
As dit die geval was sou hy mos eerder bier in plaas van water drink, of dan met wyn in die oggend begin in plaas van koffie of tee ?
Dan klink dit my ook hy laat die honde en katte, seker ape (hoor daar is baie ape in CT) ook sy swembad leeg drink ?
Môre almal. Ek is al op die…
Môre almal. Ek is al op die 2de koffie. Klasvakie het weer verdwaal en is nou nog nie hier gewees nie.
Mooi dag vir almal.
Goeie more Deon en almal wat…
Goeie more Deon en almal wat hier kom.
Deon, dit gebeur maar so van tyd tot tyd dat klaasvakie wegbly.
Tee is ook lekker. My koffie masjien is ook aan die gang.
Geniet die dag tenvolle





Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal