Môre .....
Sal ek maar Die Mei koffiekroeg begin. Het staar siek. Die weer is lekker swaar hier en dit reen lekker. Lê nou maar en luister vir die reen op die dak.
Mooi dag vir almal
More more…
More more
Geniet julle naweek.
Gelukkig is dit amper weer Maandag en n normale lang week. ![]()
Môre môre ! Word wakker…
Môre môre ! Word wakker dit is naweek! ![]()
Hi Warren, ek het jou gemis. ![]()
More mense, tee was lekker…
More mense, tee was lekker dankie, geniet julle dag, wie weg gaan die naweek, geniet dit en wees veilig.
Sal ek maar vir Arie en Len ook more sê - aangesien hulle ond vergeet het?
More Warren, welkom terug.
Môre almal..lekker Vrydag en…
Môre almal..lekker Vrydag en naweek![]()
![]()
Môresê !!
Hoe gaan dit met al my tjommies hier?
Lolla, ek hoor nou die dag oor 'n vriendin se dogter. Elke keer as haar kleintjie huil oor die tande wat sny, huil die mamma snot en trane saam. Sy kry die kind te jammer oor hy pyn het. Siestog. Sterkte, dit is 'n slegte ding maar moet ongelukkig deur dit gaan.
Geniet jul laaste werksdag voor die naweek.
Môre julle klomp Kampforum…
Môre julle klomp Kampforum klomp,
Geniet jou dag in vrede, dit is amper naweek !!!
More more almal, ek was…
More more almal, ek was maar bietjie still die week. Alles hier by die werk op sy dak, retrenchments oppad en my afdeling word geraak. moet noiu weer aansoek doen vir my pos. Ek het darem nou `n 2de plan so te sê in p.lek as ek moet voertsek. Die stress neuk mens op met sulke stront.
Ek en Ansie het besluit om bietjie weg te gaan plaas toe die naweek, tussen Reitz en Bethlehem. Hoop die data sein is so dat ek kan uitsaai van daar af. Sal julle op hoogte hou.
Kampvuur groete.
retrenchments oppad en my…
retrenchments oppad en my afdeling word geraak
Sterkte Noddy. Dit gaan dieselfde by ons ![]()
Vrek besig developing an effectivity Management sys from my head
Hi Warren, ek het jou gemis.
More Warren, welkom terug.
Dankie julle net vrek besig. Implementing an effectivity and efficiency production control company operating methodology, based on statistical data of machine utilisation / labor utilisation & machine effectivity.
basically by using the statistics and a pre-determined company standard, instead of trying to analyse the whole picture, it will filter out the worst problems, we deal with them, the overall effectivity goes up, then the base-company-standards get revised upwards repeat, repeat,repeat, it drives up production effectivity and efficiencies
Thus far: -
Presented the concept to Executive management and got approval to implement,
Employed & trained the data capturer,
Developed the spreadsheets with graphs to summarise and crunch tha data
Run the system "off line" for two weeks to de-bug,
Went "live" on Monday (Live = feeding the results into the company matrixes to start to build a picture of where we are at),
Written the operating procedure drafts for machiine effectivity / machine utilisation & labor utilisation for submission to Exective management (owner / accounts director / production manager / myself & 2 other HOD's) for comment prior issue
Documented the effectivity meeting agenda and booked the first follow up meeting for next week Wednesday.
All based on a methodology that I have devised that uses basic statistical techniques.
The stats are a bit thin at the moment to say with certenty, but currently we are at
+- 80 % machine effectivity
50% Machine utilisation, and I have not yet launched Labor utilisation
Good news is I thumb-sucked the company standard much lower than where we seem to be so at the first follow up meeting I will propose to up the company standard....
By constantly upping the base company standard, over a period of time, the efficiencies & effectivities are driven upwards...
Ok now I got to go and by-staan the data capturer....
See ya fellas when I can
By Hel1 se werk lyk dinge…
By Hel1 se werk lyk dinge ook nie te goed nie.... Sal maar moet sien wat gaan gebeur. Het ook darm ander planne as sy nie meer n werk het nie..
Sterkte, dit is nie 'n…
Sterkte, dit is nie 'n lekker gevoel nie en ook nie 'n maklike keuse nie. Daarom het ek besluit om vroeër my tas te pak.
Sterkte aan almal met hul…
Sterkte aan almal met hul dinge by hul werk. Dit is sulke tye wat ek maar bly is ek is op pensioen. Dit beteken minder geld en alles wat daarmee gepaard gaan, maar ten minste weet ek waar ek staan "and must make do with what I've got".
Len, as jy deur daai GROOT HEK ry, dink darem so bietjie aan ons! Gaan geniet dit.
Sterkte julle
Deon , Noddy ,Anton sterkte julle dis nie lekke nie was ook daar deur
Sterkte mense…
Sterkte mense.
Dit is nooit lekker nie.
Ek is daardeur so 27 jaar terug en het toe maar my eie besigheid begin.
Ek weet dinge sal vir julle uitwerk.
Ons is weer gelukkig om met baie werk. Ons wys selfs werk weg,
Ons soek staff wat ons CAD program ken, maar sukkel om staff te kry. Hier is jong mense (20 jaar oud) wat ons program geleer het, sit sonder werk en ondervinding, maar hulle wil vir niks onder R15k begin werk nie. Van my junior staff wat al meer as 5 jaar werk kry minder as dit.
Ek sê jy moet jouself op werk en onder begin.
Vandag moet mens hou wat jy het. Dit is moeilik vir mense, veral jong mense sonder ondervinding om werk te kry.
Sterkte aan almal wat deur…
Sterkte aan almal wat deur die retrenchment hel moet gaan, my vrou maak 31 Mei klaar. Die besigheid maak toe, en dit is baie tragies, my vrou het 33 jaar daar gewerk. Sy moet op 'n maand tot maand kontrak aanbly tot alle rubber verkoop is.
Vir ons twee, is dit 'n bedekte seën, maar groot getalle ander gaan nou hul inkomste verloor.
Goeie middag
Goeie middag aan alle kaal koppies ,gryskoppies ,mal koppies ,dom koppies en blonde koppies vir die wat ek gemis het soos Johan Stemmet altyd se Julle is gegroet
Goeie middag…
Goeie middag.
Darem nou tuis. Amper 2 ure gery aan 31km. Oral was daar probleme/ongelukke op die paaie. Gaan nou n lekker beker koffie drink





In my geval 10 000.........Se' maar net