Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -15 minutes ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -18 minutes ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -1 hour ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Eastco Magalies

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek 12:00 veilig aangekom by my bestemming en so net na 14:00 toe staan my kamp so tussen die wind deur.

L

Gaan nou vuur aansteek, nie lus vir die koue vannaand nie.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 21/08/2018 - 04:35

Ai, dit lyk soooo lekker!    Dit maak my nou baie lus!   Een van die dae....

(Arie, ek bedoel lus vir kamp - moet nou nie weer allerhande gedagtes kry nie.laugh)

0

My vriend het gister daar gery. Boswa en Isuzu Frontier. Sy enigste klagtes was dat die grond bietjie hard was (verstaanbaar aangesien dit nou winter was) en dan die vlieë. Verder het ek ook nog altyd van  Eastco gehou. 35 km vanaf my huis.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 21/08/2018 - 14:00

Hennie, ja ek het hom gesien toe hy gery het.  Die grond is nie vir my so hard nie, die sproeiers is nou al die 2de dag aan to die sekerheids ou het dit nog geskuif.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 23/08/2018 - 11:19

Voorie, dit is lekker rustig en stil.  Gister het een van my groep Pieter & Myra Britz ook hier opgedaag, hulle kinders kom Vrydag ook deur.  dan sal die park seker baie meer lewendig word.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 23/08/2018 - 21:17

Willem, wat maak jy alleen daar met jouself, of kom die res van die gesin die naweek ?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 24/08/2018 - 10:21

Sit en vrot wees Len

Een van my groeps vriend Pieter & Myra Britz het Woensdag ook hier ingekom so ons kuier lekker.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus