Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -33 minutes ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -40 minutes ago
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -4 hours ago

Eastco Magalies

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek 12:00 veilig aangekom by my bestemming en so net na 14:00 toe staan my kamp so tussen die wind deur.

L

Gaan nou vuur aansteek, nie lus vir die koue vannaand nie.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 30/01/2019 - 15:51

Sal dit maar vat soos hy kom dankie Willem👍

Ek sien Eastco Magalies het vir Februarie 'n mid week spesiaal, Sondag tot Donderdag nag vir R150.00 per nag.

0
Alberton
Profile picture for user ski

ski

Fri, 01/02/2019 - 09:09

Oppas het vir bome as julle inry padjies smal met bome op party plekke. laat weet asb hoe dit nou daar lyk asb. weet CCSA streke het kampe daar gekanseleer na des en ons kamp daar in mei maand.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 18/02/2019 - 08:51

Paar fotos van ons verblyf daar, baie lekker oord, en ek is haastig om weer te gaan kampeer te Eastco.

Eastco
Blesbokke loop vrylik daar, twee van die ooie het lammers.

 

Ablusie
Ablusie is netjies.

 

Ablusie
Self verduidelikend

 

Eastco
Ons het lekker saam swaer en skoonsuster gekuier 

 

0
Brackenfell

HennieBo

Mon, 18/02/2019 - 09:46

Ek hou self van die oord maar het net 'n probleem met die vlieë.  Die vlieë probleem is agv sekere hoederplase in die omgewing.

Dit is lekker naby aan ons hier in Roodepoort. Al die karavaan staanplekke het skadunet. 100% waterpas sement blad en kragpunt. Elke 2 staanplekke deel 'n kraan. Die enigste ander ding wat pla is die braai wat nie geskuif kan word nie. Daarvoor moet mens maar jou eie braai dan saamvat. Die winkel het ook al die nodige maar Magalies is omtrent so 5km weg.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus