Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman, Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -6 hours ago
Môre Rona November 2026 Geert -7 hours ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
Wessel November 2026 Geert -7 hours ago
Hoedspruit November 2026 Geert -7 hours ago

Wys jou kombinasie, voertuig ens

Pretoria Tuine
Profile picture for user DK
Submitted by DK on
Forums

Na aanleiding van begin nuwe drade, het ek dit goed gedink, aangesien ons op hierdie forum tans nog nie toegerus is met plakkers  vir die karavaan ens. nie, het ek gedink vir identifisering doeleindes vir heelmoontlik 'n verby ry of kamp, kom ons plaas fotos van ons kombinasies, voertuie, karavane ens sodat lede van hierdie forum dit kan memoriseer en sodoende kan ons heelmoontlik mekaar langs die pad met verbygaan groet asook heelmoontlik as ons by dieselfde oord kamp dieselfde datums.

Hoop ek kom reg met die fotos plaas, maar gaan probeer myne plaasKombinasie

Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Sat, 15/04/2017 - 19:03

In reply to by Johann L

Johann, tablet -  Android, wys ook op my tablet, maar nie op rekenaar. Dis maar die "Operating systems" wat nie altyd saam gesels nie. Die forum se smileys sal altyd werk op alle sisteme.

.

Ek probeer egter my eie  smiley's te gebruik sover as wat ek kan, het omtrent 80 verwerk, om bietjie my eie stempel af te druk, is mos maar geneig om effe skuins van die regering te wees!!!

Vanaand, egter, stry ek met NIEMAND!!!!

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 10/06/2017 - 06:58

Ek dog die karavaan-gemeenskap is al gatvol vir my vier jaar oue Pathfinder en twaalf jaar oue Exclusive kombinasie.  Maar ter wille van dié wat nog nie gatvol is nie, hier is myne.  Die eerste een geneem by Touwsrivier en die tweede een by Krokodilbrug in die Kruger Wildtuin :-

Touwsrivier

kombinasie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus