
Daar leer jy my ook nou iets.
Daar leer jy my ook nou 'n ring of vier. Dankie Anton.
"Dankie Anton" Hallo Petra…
"Dankie Anton" Hallo Petra, nee nie ek nie, dit was uncle Warren ![]()
Voorie, ja vir mense soos jy…
Voorie, ja vir mense soos jy en ek sal een ring beslis vir een persoon wees.
Dan is daar natuurlik die petite mense wat dan ook petite eet, ek dink nou aan manne soos Vleisballetjies, oom Oge en dan ons wereld bekende radio persoonlikheid, vir hulle is elke ring seker vir vier mense?![]()
Ek dink nie Grote G eet…
Ek dink nie Grote G eet potjiekos of vleis nie? Met daai lyfie lyk hy vir my soos 'n slaai man?
Ek maak stew op die stoof…
Ek maak stew op die stoof sommer. baie makliker![]()
Jip Voorrie, verseker net…
Jip Voorrie, verseker net slaaitjies vir die pikante lyfie van my en gesondheids drankies
Ja ek onthou nou by die…
Ja ek onthou nou by die Mabalingwe saamtrek. Groot G het toe net slaaiblare ge-eet en wortel en spinasie sap gedrink.
Die wat die man so gesond is en muscles soos Pop Eye het?
Leer ek ook
Thanks Warren daar leer ek ook maar sien ouens praat van slaai en gesondheids drankies dis hoekom ek wyn en bier drink die hou my gesond
Nou toe nou, daar leer ek…
Nou toe nou, daar leer ek ook nou iets, alhoewel my no 3 pot altyd moet oorloop, more is mos nog 'n dag.![]()
As ek nog n ring of twee by…
As ek nog n ring of twee by bestaande pot by sit, deur n ring op te sweis, sal ek meer mense kan voer ? ![]()
As en n ring af "grind" is die porsies grooter per persoon.![]()
En daar het ek gedink dit is vir verterking.
Dankie vir die nice info Warren.
Dit het ek ook nooit geweet…
Dit het ek ook nooit geweet nie. Maar jy sal in ag moet neem hoe groot die eters is. Stel jou voor jy moet vir 'n groot eter sê "hey, my pel, jy mag net 'n halwe ring opskep". Nee, ganie werk met 'n paar van ons vriende nie!
Wat van "seconds"? Maak maar eerder die pot vol, dan is jy veilig.





As dit baie groot mense is…
As dit baie groot mense is dan verteenwoordig elke ring 1 persoon