Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -32 minutes ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -44 minutes ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -1 hour ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -1 hour ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -2 hours ago

Van stout Ingilse ensomeer

Profile picture for user Frikadel
Submitted by Frikadel on
Forums

Ons was die naweek by Kokoriba vir n lekker winterkamp. Baie aangename oord, propvol ten spyte van die winter.

Ons het onsself bevind langs n Ingilse familie saamtrek wat duidelik n tekort aan teevees het. Daar was klein Ingilse en hulle het gelyk soos n nes, gevoel en geklink soos honderde. Almal is duidelik op Rittelin en die ouers het dit duidelik vergeet die langnaweek.

Dit was n geskree en n gegil en gehuil en n geredekawel en van fietse afval en stout wees soos jy in jou lewe nog nie gesien het nie.

Die groot Ingilse was nie gepla nie, ek dink hulle is stout kinders gewoond en hulle het nie een keer vir die nes gevra om biki sagter te "speel" nie of net in moderasie te gil en skree nie.

Nou wonder ek terwyl ek die Afrikaanse mense dophou, is ons grootmaak proses van ons kinders konserwatief want ek kon nie een keer fout vind met Afrikaanse kindertjies nie en ek is nie die foutsoekende tipe ou nie.

Se Tannie Poppie dat as dit haar kinders was wat so n nuisance vir die res van die kamp was het hulle gehoor met die vel. Die word "as" want my kinders het maniere so ook die ander Afrikaans sprekende kinders van wat ek kon sien.

 

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 20/06/2017 - 15:02

OeLaLa, nou soek julle moeilikgeit!!!    Iemand daar gaan uitvind dit kom van hier af.  Op die ou end is dit dalk 'n faaaaiiitt tussen die twee forums.   Ek stel voor, hou eerder by Frikadel se oorspronklike punt van Engelse kinders.   Wat ookal, Sterkte Spekkies!! wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus