Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
wat is lank vooruit bespreek ??? November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -15 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -16 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -1 day ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago

123 - Geblok is jy?

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek kry nou die volgende boodskap, as ek direk na 'n draad wil gaan.

Access denied

You are not authorized to access this page.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 09/04/2017 - 20:55

Ek het netnou op die skakels by Sticky's gekliek en daardie boodskap gekry.  Access denied.  Ek wou na die reëls kyk.  :-)

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 09/04/2017 - 20:56

Anton, lyk my ek moet nie direk op die "Sticky's" klik nie.

0
Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Sun, 09/04/2017 - 21:44

Ek sukkel om by Google in die web te gaan. 

Die enigste manier hoe ek nou in gaan, is die web adres wat Johann my gestuur het op whatsapp. Deur Google kry ek net ń "blank" screen

Mag dalk my foon wees, maar ek sal môre kyk deur my rekenaar by die werk.

My fooon hardloop nog op parrafien.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 10/04/2017 - 21:52

Lyk my die probleem is uit gesorteer, kan nou daar in kom.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus