Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier gaan rekords gebreek word Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -26 minutes ago
Selfoon fotos Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -53 minutes ago
Foto's oorlaai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago

Ontmoeting

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dankie Harry du Randt en Segekok dat ek by julle elk 'n draaitjie kon kom maak vandag.  Vir Segekok het ek al ontmoet, maar vir Harry eerste keer vandag.

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 28/08/2017 - 20:27

Dit was ook goed om jou te kon ontmoet.

Dit was eintlik n verassing toe jy bel en sê jy kom vinnig inloer.

Dankie vir die gesels

Groete

Harry

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus