Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Anton Voortrekker November 2026 Wessel Strydom -25 minutes ago
Dinokeng camp and Leisure November 2026 Wessel Strydom -28 minutes ago
Johann, November 2026 Rona du Plessis -51 minutes ago
Wessel November 2026 Johann L -2 hours ago
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

ryhuis hermodeleer

thabazimbi
Submitted by fiela on

Hallo almal. ons het n Nissan Interstar swb ryhuis. ons wil graag twee kaste skuif en n kassie vir yskas by deur skuif en laat toerus met n glyraam. Die manne wie ons tot dusver genader het vra ongelooflik astronomiese bedra vir hierdie werk. Ek sal self die marine ply hout voorsien ek is net opsoek na kundigheid en vakmanskap om die werk ordentlik te doen. Ken u moontlik iemand of enige voorstelle asb, ons waardeer

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 04/10/2020 - 14:00

Fiela, baie welkom hier op ons Kampforum, gesels asb. saam en deel julle ervarings met ons.

Miskien moet jy sê in watter area jy die werk gedoen wil hê.  Dit wil my voorkom julle is van "Thabazimbi" ?

Glo iemand sal kan help (jamjer ek kan nie).

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 06/10/2020 - 07:33

fiela jy moet maar oom google gooi hoop jy kom reg neem so paar fotos van ryhuis en wys bietjie asb sterkte

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus