Forums
Wie het dié program gisteraand op DsTV gekyk ?
Wat dink jy ?
Hierdie video op fb gekry, dit was nie deel van die uitsending nie. Hier is die fb skakel.
video
Nee ek het nie die program…
Nee ek het nie die program gekyk nie. Vertel meer...
Ek sien net 'n kort video…
Ek sien net 'n kort video met paar mense se opinies oor iets
KykNet ...
Ja, dit is 'n opsomming van die hele program, almal daar klink maar die selfde. Weetnie of jy sit op Showmax kan streem nie ? 🤷





Video van KykNet ...
Die video van KykNet skakel.