Forums
Jis Jis wat gebeur hier?
Dit lyk so na 'n bekende spulletjie wat nou hier uitkamp.
Mooi so!
Welkom Toontjies. Laat ons…
Welkom Toontjies. Laat ons hoor, vir wie ken jy hier? Hier gebeur lekker gesels, kom join ons!
Welkom Toontjies, lekker…
Welkom Toontjies, lekker saam gesêls. Stel jouself gerus voor en vertel man, vertel.
Dankie Tannie Ferdie. Ek…
Dankie Tannie Ferdie. Ek ken baie van die ou omies hierso.
Wonder ek ook nou-net hoekom…
Wonder ek ook nou-net hoekom Speknek so skaars is. Dit voel soos dorre landgoed met 'n wind wat oor dit waai hierso, met net een of twee siele se silhouette wat in die verte gesien kan word.
was daar nie ook 'n…
was daar nie ook 'n toontjies op die ander forum nie?
welkom ![]()
jis jis Toontjies
Nou waar is jy gesels bietjie saam ou toontjies





Welkom hier Toontjies, …
Welkom hier Toontjies,
Stel jou self voor en vertel ons meer van julle en die opset.