Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Baie dankie almal... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -38 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago
Goeie nuus Rona Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -11 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Forum Platform "update"

Submitted by Admin on
Forums

Kampforum.co.za se drupal platform het gister 'n lang beplande update ondergaan.

Dit lyk sover of alles goed afgeloop het.  Daar was een klein probleem waar woorde weer verkeerd afgesny was op insette en het 2 ure geneem om reg te stel.

Die vorige platform was Drupal 8.2.7 .  Ons kon glad nie "upgrade" tot 8.3 reeks nie want die kampforum server was "outdated".   Gelukkig kon ons laas maand die forum skuif na 'n nuwe server.  Nadat toetse gehardloop was om seker te maak die nuwe server kan 8.3 hanteer, het ons gister ge- upgrade na Drupal 8.4 toe.

Ek sien 'n paar klein veranderingtjies maar geen verandering in funksionalitiet nie.

Die volgende mylpaal sal wees om die Drupal Advanced Forum module vir Drupal8  aan die gang te kry om meer forum / gebruiker funksionaliteit te implimenteer soos bv beter notifikasies van ongeleesde inhoud ens.

As enigiemand iets optel wat anders is of nie reg funksioneer nie, laat weet asb sodat dit reggestel kan word.

Dankie!

Port Elizabeth

Frieps

Thu, 19/10/2017 - 09:08

Ek het gister gesien die woorde word verkeerd afgesny, toe dog ek dit my laptop hier by die kamp.laugh   Later toe kom dit weer reg.  Dankie vir alles, Voortrekker.

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 19/10/2017 - 21:08

wel... ek het nou al 3 dingetjies opgemerk.   EK kan nie die gekleurde letters plaas nie en ook nie die gekleurde letter agtergrond nie.   Die onlangse insette wys nie die insetlewer nie  (maar ek hou meer daarvan - surprise!)

Lyk ook amper asof forum indeks nie meer die oranje  "new posts"  getalle wys nie?

Die forum laai baie vinniger - meer snappy.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 20/10/2017 - 20:05

Ek kan nie op my tablet "paste" nie, ek kry nou 'n boodskap wat sê "your browser ....try ctrl & v to paste"

Jy kan nie twee sleutels op 'n tablet gebruik nie.

Kan julle asb daarna kyk, ek vermoed dit is dalk die nuwe upgrade / platform?

 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 20/10/2017 - 20:10

Jy kan nie twee sleutels op 'n tablet gebruik nie.

Johann, hou CTRL in, die 2de sleutel opsies sal dan in blou wys. druk dan V

0

Dankie Almal.  Hier by die kampforum.co.za hoofkwartiere is ons 24 / 7 aan die gang om JOU aanlyn kampgenot te verseker.

Ons het die forum se "look & feel" so ' bietjie verander sonder om jou ondervinding te ontwrig.

Ons hoop die verandering dra by tot 'n beter algemene kampforum ondervinding.

Kampforum.co.za se "landing page" is nou nie meer die Forum Indeks blad nie, maar 'n nuwe blad met die naam Nuutste Forum Onderwerpe.   Moet dus nie skrik as jy vir die eerste keer aanteken en die nuwe LYS van onderwerpe verskyn nie! 

Hierdie verandering behoort NUWE Forum Inhoud nog makliker tot  jou beskikking te stel.  Die Forum Indeks is nogsteeds maklik bekombaar deur die 2 x vinnige skakels.  

Om enige tyd terug te keer tot die 'Nuutste Forum Onderwerpe" blad, kliek net op die Kampforum.co.za heel links bo op die webwerf banier!

Groete

Admin

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 25/10/2017 - 14:08

Ons is weer terug op die lug, baie dankie vir jul harde bene wat julle moes kou die laaste paar dae.??

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 25/10/2017 - 14:49

Ja, dankie, Voortrekker.    Dit was seker 'n nagmerrie vir jou, die gedagte dat alles dalk weg is!   Ek glo jy moes jou onderbroek 'n paar keer vervang oor die afgelope 3 dae.laugh

0

Anton, just posted for us oldies...

In the edit the spaces between paragraphs are there, when I post they disapear..

This gonna make my post's wall text.......

I see in this post the spaces are there?

EEEEEEEK

WADDA-I-DO-WONG????....WADDA-I-DO-WONG????

 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 25/10/2017 - 17:20

Warren you are doing nothing wrong.  This is a current error that I am looking into.  Make your Forum Topic a short Intro and then save.  Fom there onwards build your content with the full editor by adding comments with pictures.

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 25/10/2017 - 17:22

My inskrywing vir die Weg Ry & Sleep kompetisie was ook in paragrawe en met spasies opgedeel, maar die eindproduk is alles aanmekaar.   Lyk nou nie so professioneel nie, maar dit sê darem nog wat ek wou sê.yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus