Forums
Ek praat nie gewoonlik baie op die Rugby drade saam nie, maar vandag is ek nogal opgewonde vir my wit en blou strepe span!

Baie geluk aan WP en al sy…
Baie geluk aan WP en al sy ondersteuners! Daai beker staan welverdiend in die Kaap. WP het baie goed gespeel.





Lekke WP
WP 021 Trofee gevat en toe die grote Wiepie jou se lekke ding die wyn loop innie Kaap