Dries Botha se Sport Forum

Bulle teen die Leeus - Saterdag 27 Januarie 2024

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sat, 27/01/2024 - 17:29

Net eers 'n bietjie agtergrond.  Ek het in Pretoria grootgeword en my eerste 23 jaar van lewe daar gewoon.  Daarna het ek vir 3 jaar in die Vrystaatse dorpie Memel gebly en toe weer 9 jaar in Pretoria.  Vandaar is ek verplaas Kaapstad toe vir 4 jaar en toe in Johannesburg vir 4 jaar, weer terug K

Hasim Amla tree uit krieket

Secunda
Submitted by Sleep nou on Fri, 09/08/2019 - 06:26
Hasim Amla het besluit na 15 jaar van krieket is hy klaar hy het gister uit alle internasionale krieket uitgetree maar sal nog IPL en ander toernooi speel vir verkilende franchies sy Toetse gespeel 125 met gemiddeld van 46,64 , eendag games 181 met gemiddeld van 49.49 en sy T20 games 44 met gemidde

ONS RUGBY IS HUIDIG SOOS 'N DRONK HOENDER

Submitted by janwillem on Wed, 10/04/2019 - 14:44
Bulle wen die Sharks, Jaguares wen die die Bulle, Sharks mors met die Leeus, Stormers het vergeet hoe 'n rugby bal lyk. Kom ons kyk wat nou gaan gebeur as al ons spanne oorsee gaan speel, ek glo dat die Sharks nogal vir opwinding kan sorg. Bulle loop kwaai deur onder beserings. Tyd sal wys.
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus