
Ansie se broodjie
Ansie daai toast loop by n braai vir die soet gebruik en lepel bladjang
Dis mos..............
Dis mos nou braaivleis se konings-bykos daardie ! Ek is dalk outyds, maar ek hou net nie daarvan om dit soet te maak nie. Uie en tamaties is mos groente en groente verdien sout en peper, behalwe miskien soet-patats.
Sover ek weet is braaibroodjies mos 'n Kaapse gebruik terwyl pap en smoorsous eintlik Transvalers se keuse is. Maar hier by ons in die Kaap is soveel gebore (amper sê ek "gebroke") Transvalers en netso is daar in Gauteng baie Kapenaars dat 'n mens eintlik nie meer hierdie lyn duidelik kan trek nie.
Ek moet hierdie draad laat…
Ek moet hierdie draad laat verwyder, want elke keer as ek die braai broodjies sien dan wil ek huistoe gaan en gaan vuurmaak!





dankie Ansie ...