Wie volg almal Soringbok rugby? Daar lê n lekker Springbok rugby program voor. Ek moes gister met n swaar hart my Springbok - All Black kaartjies van 5 September op FNB stadion oordra na vriende aangesien ek per ongeluk n wegbreek bespreking gemaak het oor dieselfde datum. Ek wou nog wegbreek datum aanskuif, maar het nie so uitgewerk nie
Noordelike spanne
All Blacks en Australia is nie meer ons groot openente nie....vrees meer vir hierdie noordelike half rond spanne.
Geluukig het Jan Hendrik Wessels eers in die 63ste minuut opgekom, so kon net 6 foute maak. Mis vir Pollard. Sascha moet eers sy kop afblaas....te groot geword
Frankryk of Engeland
Reg. Indien Frankryk vanaand wen maar nie 'n bonuspunt kry nie, speel ons teen Engeland wat dan gelyk is met Frankryk, maar hulle punteverskil is groter. Soos wat die Engelse vandag gespeel het hoop ek dat Frankryk wen met 'n bonuspunt.





Ja
Maar ons speel sos...
jammer ek haat ander lande en BNZ maar oh my word