Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -2 minutes ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -33 minutes ago
Goeie mòre Wessel ! November 2026 Len Loader -44 minutes ago
Water November 2026 Geert -2 hours ago
Dinokeng C&L November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -3 hours ago

Kringbokke

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on

Ai weer eens word ons as n nasie terleurgestel deur n powere poging van ons Springbokke . Wat gaan aan ons het die talent maar lyk asof die Bokke net nie kan "click" nie .Ek twyfel of n nuwe afrigter die kole uit die vuur kan krap .Begin saam stem dat ons n oorsese afrigter nodig het om ons naam in ere te herstel .angry

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 03/12/2017 - 09:23

Die jaar se rugby is verby.    Soos verlede jaar die tyd, hoop ons maar weer volgende jaar sal beter wees.

Gelukkig het die Blitsbokke ons darem trots gemaak in Dubai.

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sun, 03/12/2017 - 18:17

Freda ja ek dink dis n jaar wat ons in die rugby wereld sal wil vergeet .Ek wonder net wat dink die Spelers van hulle sogenaamde "performance " deur die jaar . Dat die moraal in die bokkamp laag is kan n mens sien moenie eers praat van die ondersteuners nie maar nou ja ons sal sien volgende jaar .

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus