Ai weer eens word ons as n nasie terleurgestel deur n powere poging van ons Springbokke . Wat gaan aan ons het die talent maar lyk asof die Bokke net nie kan "click" nie .Ek twyfel of n nuwe afrigter die kole uit die vuur kan krap .Begin saam stem dat ons n oorsese afrigter nodig het om ons naam in ere te herstel .![]()
Kry politiek uit rugby en…
Kry politiek uit rugby en kies spelers op vorm. Tot dan kyk ek nie en ondesteun hulle ook nie
Die jaar se rugby is verby. …
Die jaar se rugby is verby. Soos verlede jaar die tyd, hoop ons maar weer volgende jaar sal beter wees.
Gelukkig het die Blitsbokke ons darem trots gemaak in Dubai.
Ja dis n jaar
Freda ja ek dink dis n jaar wat ons in die rugby wereld sal wil vergeet .Ek wonder net wat dink die Spelers van hulle sogenaamde "performance " deur die jaar . Dat die moraal in die bokkamp laag is kan n mens sien moenie eers praat van die ondersteuners nie maar nou ja ons sal sien volgende jaar .





Kon darem gelyk gewees het…
Kon darem gelyk gewees het as daai skop oor was ?
Dit is my troos