As jy wil gesels, kliek op die "FORUM" grysblokkie bo-aan die skerm en dan kry jy al die ou onderafdelings.
Skep 'n onderwerp en kies by watter onderafdeling jy dit geplaas wil hê.
Trek dan los in die "Body"-blokkie en spin jou storie.
As jy 'n foto wil plaas, "resize" dit op jou rekenaar tot onder 1MB. (Ek copy eers my foto en dan resize ek die copy en nie die oorspronklike nie.) Kliek dan op die blokkie wat lyk soos twee bergpieke en 'n kolletjie. Browse tot by jou foto en gee dit 'n onderskrif. As jy nie 'n onderskrif wil maak nie, tik tweekeer " en tweekeer _, dus ""__. Daarna kliek "save" en jou foto is daar !
Ek is sommer lus vir nog 'n foto : "Leeu-lê in die Kgalagadi !"

Net foto's plaas asseblief, 'n foto beskrywing!
Hi Dassie, wanneer jy slegs 'n foto in die "comment" venster plaas, sit asseblief vir hom 'n beskywing by in die subject boks, net bokant. Dit help op die "ONLANGSE INSETTE" forum updates links dat ander lede darem kan sien waaroor die inset gaan en nie net "update" sien nie. DANKIE!
Askies Voortrekker ek het so…
Askies Voortrekker ek het so bietjie ge oefen my laaste foto het ek beskrywing by gesit







Hoe om te begin gesels
Pragtige foto Len, dankie vir die deel.
Gaan baie maklik wees, ek moet net uit werk hoe om my "sighature text" en foto te wys.