Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekkerlees stories Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -47 minutes ago
Vervelig Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
N1 versus N12 Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -2 hours ago
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
N12 Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Hoe om te begin gesels

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

As jy wil gesels, kliek op die "FORUM" grysblokkie bo-aan die skerm en dan kry jy al die ou onderafdelings.

Skep 'n onderwerp en kies by watter onderafdeling jy dit geplaas wil hê.

Trek dan los in die "Body"-blokkie en spin jou storie.

As jy 'n foto wil plaas, "resize" dit op jou rekenaar tot onder 1MB. (Ek copy eers my foto en dan resize ek die copy en nie die oorspronklike nie.) Kliek dan op die blokkie wat lyk soos twee bergpieke en 'n kolletjie. Browse tot by jou foto en gee dit 'n onderskrif. As jy nie 'n onderskrif wil maak nie, tik tweekeer " en tweekeer _, dus ""__. Daarna kliek "save" en jou foto is daar !

Ek is sommer lus vir nog 'n foto : "Leeu-lê in die Kgalagadi !"

Lui leeu in die Kgalagadi rooi sand

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 04/04/2017 - 21:00

Pragtige foto Len, dankie vir die deel.

Gaan baie maklik wees, ek moet net uit werk hoe om my "sighature text" en foto te wys.

0

Hi Dassie, wanneer jy slegs 'n foto in die "comment" venster plaas, sit asseblief vir hom 'n beskywing by in die subject boks, net bokant.  Dit help op die "ONLANGSE INSETTE"  forum updates links dat ander lede darem kan sien waaroor die inset gaan en nie net "update" sien nie.   DANKIE!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus