Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -1 hour ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -2 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -2 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -3 hours ago

WilSur se Koro-Koro wen

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Was lank laas daar en moet dié een wen om weer te gaan kyk hoe dit daar lyk sonder die Groot boom.  Ons wil ook graag vir Wijan gaan wys waar was sy eerste Karavaan kamp gewees vêr terug, hy is September gebore en ons het Danie (WegSleep kamp vriend) se 40ste verjaarsdag daar gehou 'n maand later.

l
Pa en Wijan rus nog so bietjie

Dit was ons 2de keer wat ons daar was in 2009, die eerste was 'n WegSleep saamtrek in Maart.

So ja dit is tyd om weer 'n draai daar te gaan maak.

n
Dit was die straat braai.

En so onthou ons ook vir Ryno wat nie meer met ons is nie. 

h
Hier is die groep wat daar was.

 

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus