Forums
Baie geluk aan forum lid Gerhardm40, jy wen 'n buite seisoen kamp naweek by Mabalingwe!
Dankie vir jou insrywing ![]()
Baie Dankie
Baie dankie, ek gaan hom beslis gebruik vir 2-4 Maart se naweek. ![]()
Party mense het ook al die…
Party mense het ook al die luck (jaloers). Baie geluk en geniet!
Baie geluk, julle sal dit…
Baie geluk, julle sal dit baie geniet daar!
Baie geluk Gerhard. …
Baie geluk Gerhard. Miskien is jy die een wat die spulletjie gaan in toom hou by Mabalingwe? Geniet jou prys!
Miskien is jy die een …
Miskien is jy die een
Ek wonder nou, Gerhard is heel moontlik die Jongste lid hier wat saamgaan?
Ek dink ons gaan hom in toom moet hou
Spekkies gaan daar nog n…
Spekkies gaan daar nog n plek vir n toom ook in daai tentjie van julle wees?





Baie geluk Gerhard, maggies…
Baie geluk Gerhard, maggies man, dit is lekker.
Geniet daai naweek, wat van die naweek gebruik vir die 2 - 4 Maart saamtrek.?