Welkom DK, bly jy is ook nou hier, lekker saam kuier op onse Afrikaanse forum.
Gegroet
Naandse vrienne en vriendinne, Dennis, soos ek aan jou genoem het, die forum is nuut, en 'n privaat initiatief van Voortrekker.
Ons is dus almal redelik "nuut" en vind nog ons voete, deur lekker saam te gesêls kan ons met positiewe bydraes hierdie forum Die Forum maak.
Lekker man en welkom hier…
Lekker man en welkom hier. Moet my asb nie weer beskuldig dat ek jou chase nie hoor.
Johan, ek het lankal my voete gevind, dis daar aan die onderkant van my bene
Welkom Dennis…
Welkom Dennis.
Lanklaas gechat. Stuur ve my n boodskappie. Ek mis jou.
Heelmoontlik
Heelmoontlik daai oë van jou sal dalk uitspring as jy sien wat in die kamer gebeur.
Ek vlug solank
Ek vlug solank, daai mes lyk net so gevaarlik as die draer.
Dag sê ou Spekkies, bly om te sien jy het nog jou sin vir humor. Ek sukkel nog so bietjie met die gatsiggies, sou graag hier 'n mooi gatsig wou in sit.
Gatsiggies?
Johann, ek het sommer vir myself klompie e-motions? gesiggies afgelaai, en die goed se geheurspasie verklein, en in leêr op rekenaar gebêre, waar ek ook fotos gaan stoor, en dan voeg ek dit op plasing soos foto,

Dankie Frans
Dankie Frans, nooit daaraan gedink nie, ek gaan dit probeer.






Baie dankie Johann, ek het…
Baie dankie Johann, ek het belowe voor 8 vanoggend, maar het so ietwat gesukkel, maar danksy Anton is alles disselboom.
Ek is nog 'n ''groentjie'' hier en leer nog eers hierdie program, maar ek glo met tyd sal dit reg kom.