Forums

Ek het gisteraand op hierdie oulike Afrikaanse gesels plek / forum afgekom. Ken iemand dit? Het sommer geregistreer en vir hulle vertel van ons plekkie ![]()
Ek sien die nuutste lid daar…
Ek sien die nuutste lid daar by Gesellig is JohannL - ![]()
Dankie vir die verwysing…
Dankie vir die verwysing Anton, ek het daar iets raak gelees wat my baie na aan die hart lê![]()
Ek sien die nuutste lid daar by Gesellig is JohannL -
Johann Ek het bietjie daar…
Johann Ek het bietjie daar rondgekrap en die onderwerpe en hoeveelhede is hmmm... oorweldigend!
Bedoelend daar is sooo baie wat bespreek word daar ![]()
Anton, ek glo dit kan baie…
Anton, ek glo dit kan baie opbouend van aard wees, ek hou nogal van die Afrikaanse taalkundigheid wat 'n onderwerp is daar![]()





Gaan bietjie loer
Dankie Anton gaan bietjie loer