Forums
Fanie, ek sien jy is aanlyn, gesêls gerus saam met ons. Vertel ons so bietjie (baie) van jou kamp ervarings, en voorkeure👍
Hello Fanie. Dit is goed om…
Hello Fanie. Dit is goed om jou hier te sien! Ons hoor graag van jou ![]()
Lyk my, my verwelkomings is…
Lyk my, my verwelkomings is nie so in die kol nie, tweede persoon wat ek welkom heet, en daar gaan hy van lyn af.😁
Baie welkom hier tussen die…
Baie welkom hier tussen die lekker klomp kampers Fanie, gesels asb. saam.





Ek stem saam Fanie. Ons…
Ek stem saam Fanie. Ons hoop om meer van jou te hoor. Hier is 'n klomp gawe mense, jy sal hul geselskap geniet. Gesels lekker saam met ons. Welkom op Kampforum!