Ek is bewus van die volgende :
- Dat heelwat Jurgens Ci handelaars hulle agentskap opgesê het of dat hulle nou 'n "multi-franchise" beleid volg om ook ander fabrikate te verkoop.
- Dan is dit natuurlik ou nuus dat Imperial Holdings hulle eienaarskap van Jurgens Ci aan die eienaar van Comet Caravans verkoop het.
- Dis ook redelik ou nuus dat daar baie ongelukkigheid by handelaars is/was dat voorsiening van voorraad onderdele en/of nuwe karavane onbekombaar / moeilik bekombaar geword het
- Dis ook bekend dat die nuwe eienaars van Jurgens Ci hulle vasgeloop het in 'n lam-lê staking van personeel wat blykbaar onseker is/was oor hulle toekoms na die oorname deur die nuwe eienaars.
- Dis ook bekend dat die kwaliteit van produkte uit die fabriek veel te wense oorgelaat het en dat eindverbruikers al meer ongelukkig was met die produkte wat hulle gekoop het.
- Dan blyk dit dat die nuwe produkreeks met gemengde gevoelens deur die woonwamark ontvang is.
Ek het ook opgemerk op sosiale media dat daar heelwat vennynige kommentare gelewer word oor die voortbestaan van Jurgens Ci, moontlik geregverdig uit ontsteltenis, maar ook moontlik om ander redes.
My kommentaar :
Ek is al 49 jaar 'n Ci en later Jurgens Ci kliënt en oor hierdie periode het daar nog altyd een van hulle produkte op my perseel gestaan, met jare-lange wonderlike vakansies -herinneringe in een van hierdie produkte.
Ek sou bitter hartseer wees as hierdie onderneming moet ondergaan en my uiterste wens is dat die probleme oorbrug sal kan word sodat :-
- Ons steeds 'n woonwa-vervaardiger het wat betroubaar sal wees met 'n netwerk van dienslewering oor die hele Suid-Afrika
- Ons 'n woonwa-vervaardiger sal hê wat trots Suid-Afrikaans is
- Die werknemers van die Jurgens Ci hulle werk sal behou en die onderneming ondersteun om weer 'n gerekende maatskappy in die bedryf te wees
- Dat daar 'n produkreeks sal wees wat die Suid-Afrikaanse kampeerbedryf sal geval
LEES OOK HIER: JURGENS Ci Die WAARHEID
bou 'n wa per dag! Hulle…
bou 'n wa per dag!
Hulle moet net ordentlik bou!
It's only one mal sardine's opinions
Ek weet Warren sal baie…
Ek weet Warren sal baie teleurgesteld wees, as Jurgens Ci weer oopmaak.
Hy glo dit sal beter vir die industrie wees as hulle sou vou?
Hi Arrie... Lekker om weer tafel-tennis saam U te speel....
Teleurgestel? Not really.... Actually, it does not affect me one bit.
See, I’m so far off the chart of “usual” SA campers and caravanner’s, stastically I’m way over in the un-measurable range....(or should I say un-fathomable range)
I camp in a home-made camper that follows no generic design principal in this country, or, as far a Google is concerned nowhere else in the world...
Indeed I claim it’s the world’s first canvas caravan........... Or is it a tent on wheels? Who knows... Who cares...........
It is so ugly and so roughly constructed, I will never ever match up with the Jonese's (who are the Jonese's anyway)?........... Let's be honest, most people wander over and look, to try & work out if the darn thing's gonna suffer a collapse-kpy in the next 10 or so minutes....
Unless there are exceptional circumstances I (usually) only go to camping places that are totally devoid of other campers.....
And my opinions are completely at odds with 99.9 % of other caravan and camper’s.... When the entire sardine population of the world 's swimming North, I'll be the one outjie swimming South....
Oh, and I do a fair amout of my bargain (and camping stuff) shopping at the rubbish dump........
But what's ever so gratifying, is that, occasionally, just the odd occasion mind, I'm the one sardine that does not get gobbled up with all the rest of the sardines, and lives to tell the tale.
At the end of the day they are just opinions, and life goes on....
Teleurgesteld / Disapointed? not really....... Pull up the ladder Jack, I'm OK....
So.............
Opinions..............
Yes, I believe so, IE it's for the greater good of the industry that they pack up their campsite and leave, that by their demise, they will open up the industry to fresh ideas, at lower costs.
That they have persistantly refused to make diffrent generic products that are cheaper because the profit margins are much lower, and forced the consumer to "take-it-or-leave it"
That they have been producing lousy quality and badly engineered products (by way of example, the cracking of the wall above the doors on penta's) that are riddled with inferior workmanship (like huge gaps between adjoining panels and visable staples through the panels, cupboard door latches that break off, to just name a few), for so long, the consumer has been conditioned to just accept it and live with it....
And for that low standard of vakmanskap they are charging the consumer a fortune because they can....
But as I said..... It's only one mal sardine's opinions..... ![]()
Sleep speak to Ski....
Jy gaan definatief kry net wat jy wil he..........
Warren yes
I hear you Warren Conqueror inform me they busy with a 2 person gravel road caravan so maybe maybe I will go that route but first price will be Sprite Swing for me and Berdien ou Ski I have told him that he must start to build caravans hope my engels is ok
Sleep nou
More Sleep nou
As jy opsoek is na 'n ander "harder" woonwa, moet jy die ope lug skou gaan bywoon.
Daar is baie alternatiewe tot Conquerer beskikbaar wat vir 2 persone geskik is. Ek dink aan die Afrispoor, die Bush lapa en natuurlik die Echo met hulle Namib en Kavango modelle. Mens kan met boswaens die voordeel van "grondpad-hard" kry, sonder om "mammie-luukses" in te boet.
Jy het moeilike besluite wat wag---die opsies is legio en aanloklik. So 'n skou waar al die opsies bymekaar is, bied die ideale geleentheid om die produkte op te weeg.
Groete
Wessel
Ek het gister Wessel
Wessel ek het gister hier by ons local Bush Lapa dealer gekyk na die miskruier en ratel 3 ons hou baie van die ratel 3 maar mokket hulle pryse is hoog kwaliteit baie baie goed ken glad nie Echo se waens nie maar hulle bostrailers is puik
Sleep nou
More Sleep nou
Ek wil jou aanraai, gaan kyk op Echo se webblad, dalk is jy ook aangenaam verras. Die boswa mark se pryse is almal baie duur, veral as mens soos ek, lanklaas wa gekoop het.
Ek het 'n gebruikte juweel gekry op die internet. Partymal raak mense van waens ontslae, bloot om op te gradeer, en verkoop relatief goedkoop.
Wessel
PS: Ek kry nie kommisie nie, maar deel graag info as ek met 'n produk gelukkig of ongelukkig is.
Wessel, op 'n ligter noot -…
Wessel, op 'n ligter noot - het jy daai opmerking gemaak van jy kry nie kommissie nie, so 'n paar maande terug, het jy pakslae gekry.
Kan nie eers onthou wie was dit wat my so gekasty het omdat ek durf waag het om iemand wat goeie werk doen aan te beveel nie..... ![]()
Pakslae vs Forum riglyne
More StephanS
Nou het jy my bekommerd;
1] ek is nie bewus dat ek pakslae gekry het nie, nie eers bewus van dwarsklap nie
2] ek is juis uiters versigtig oor sulke aangeleenthede, om nie beskuldig te word dat ek verskaffers blootstelling/advertensie gee nie.
3] Ek wil voorstel dat die forum-bestuur dan duidelike riglyne aangaande "blootstelling aan", verskaffer identifikasie en wat as "bemarking" beskou word neerlê.
4] Bloot deur fotos van ons sleepvoertuie en waens hier te plaas---is dit advertensie??? Dit is sekerlik goeie blootstelling vir verskaffers.
5] Deur kampterreine op die forum te evalueer en kommentare te gee---grens dit aan advertensie----dit bly goeie reklame. Kyk net die onlangse klets oor Dinokeng, hetsy die goeie en slegte.
Om 'n potensiele turksvy te voorkom, moet die forum bestuur asb leiding neem. Ek wil beslis in geen regsgeding wetend of onwetend betrokke raak/wees nie
Groete
Wessel
Ek weet die volgende paar…
Ek weet die volgende paar punte oor JurgensCI
Comit en Sunseeker se vloerplan is gekanseleer daarom is daar so min 2de hansd waens daar.
Parts and Accesories skuif van die fabriek af na Sunseeker se gebou in tulisa park
Daar word tans waens gebou maar lyk of dit net gaan na handelaars wat aan fabriek behoort.
Hulle het pryse erg gesny op nuwe waens.
Ooooooo goody......
Parts and Accesories skuif van die fabriek af na Sunseeker se gebou in tulisa park
N spoeg en n spit van my huis af..... Nou kan ek lekkker gaan koekaloer....
Hulle het pryse erg gesny op nuwe waens.
So they WHERE overcharging....... Seems this sardine........
So they WHERE overcharging…
So they WHERE overcharging....... Seems this sardine........
Jy weet dan Exclusive now R417000 was R489000. Still lot of money but my van cost me around R160 000 and no labour or profit
Shoe! R72 thousand
R72 thousand.........
Dis somme n moerse klomp perlemoen daai....
Yours : - R160 000.00
even with 100 % for profit = R320 000.00, thats still R169 000.00 less...
Just for interest's sake, give us an estimate of your labour time, then we can get an idea of the profit......
Dankie.............
................Willie - bly jy stem saam.
Dis 5 maande gelede wat ek die draad begin het en lyk vir my my wens word nou waar !






Arie, ek het ook iewers…
Arie, ek het ook iewers gelees van bestellings ens, en een handellaar sê Jurgens is toe, volgende een sê teen oor gestelde.
Hoe dit ook al sy, ek hoop daai ou het die waarheid gepraat.